13 July 1963 – 15 June 2025
13 July 1963 – 15 June 2025
The love of my life, beloved Father and Oupa.
Went before us to see God and he will be patiently waiting for us to meet again.
Funeral service held at Osbornes Funeral Directors Chapel
Liewe Lily, kinders en familie Ek het vir Neels nie regtig as grootmens geken nie - ons paaie het ver uit mekaar geloop. As kind was ons nie net neef en niggie nie, ons was beste maats. Ons het mekaar omtrent elke dag gesien en tannie Maggie se huis, was my tweede huis. Ek onthou hoe tannie Maggie altyd gesê het hy is "Klein karoolsie, groot lieg", want hy het toe al 'n vrugbare verbeelding gehad. Die eerste tekens van hoe innoverend hy sou wees..... Ons harte is seer saam met julle. Dit was wonderlik om te hoor wat se tipe man Neels geword het! So trots! Mag jul troos ontvang uit die Vaderhand. Liefde uit Potchefstroom.
Liefste Lily kinders, familie en vriende. Ons gebede is met julle. God dra julle. Hy beskerm julle. Ons harte huil saam met julle. Dankie vir die deel van die diens. Liefde ons.
Funeral service held at Osbornes Funeral Directors Chapel

A simple way to share tributes, receive service reminders, and send flowers or support.
Join the Waitlist